BESIGHEDE

   
 

Soek   

 
 

TUISBLAD | AGRI SA |  ALGEMENE SAKEKAMER | BEDRYFSKAMER  | LANDBOUBESIGHEIDSKAMER | AGRI SECURITAS | KORPORATIEWE SKAKELING | SAKEVENNOTE | ANDER SKAKELS  | DOKUMENTE

 
 

2 000 handelspunte
Groot aantal insetverskaffers
Totale bates van bykans R20 miljard
Jaarlikse omset van meer as R40 miljard
Werkverskaffing aan meer as 100 000 mense
Sowat 250 landbou koöperasies en -maatskappye geaffillieer by die Landboubesigheidskamer (LBK) van Agri SA
Besteebare werknemersinkomste van sowat R1 500 miljoen per jaar
Maak gerus nader kennis met dié sakereuse.

Visie:

Aktiewe, kreatiewe en lewenskragtige Suid-Afrikaanse landboubesighede wat plaaslik binne die Afrika-streek en ook internasionaal mededingend optree en daardeur landbou in die breë, insluitende boerdery, ondersteun, landelike ontwikkeling, werksgeleenthede en welvaart bevorder en ‘n wesentlike bydrae tot ekonomiese groei maak.


Missie:

Die LBK beding en posisioneer vir ‘n gunstige landboubesigheidsomgewing sodat sy lede mededingend kan presteer.


 

Posbus 1508
Pretoria
0001

Tel:  
Faks:

e-pos:

 
 

Tuiste van die Suid-Afrikaanse Boer

Soek