Welkom by Agri Oos Kaap.

 

 

 

Visie


Om beleidsformulering effektief te beïnvloed ten einde n omgewing daar te stel waarin landbou as geheel ekonomies en lewensvatbaar kan ontwikkel en groei en terselfdertyd deur spesifieke maatreëls waarde tot lidmaatskap te voeg.

 

 

 

 

 


Missie


Die missie van die OPLU is om deur effektiewe organisering, dienslewering en kollektiewe bedinging binne streeks- en nasionale verband, die uitbouing van selfonderhoudende landbouproduksie in die algemeen, maar in die besonder tot voordeel van sy lede te bewerkstellig.

 

 

 

 

 

Kontak

Posbus 34889
Newtonpark
6055

Tel:    041 363 1890
Fax:   041 363 1896

E-pos: