Waardesisteem           Terugb.gif (1527 bytes)

Agri SA verrig sy taak in volle afhanklikheid van God Drie-enig en in gehoorsaamheid aan die Grondwet en ander landswette wat op 'n demonkratiese en inklusiewe wyse tot stand kom en billik toegepas word.

Agri SA grondves en bedryf sy vertoë in belang van lede op 'n feite- en merietegrondslag sonder partypolitieke oorweging en plaas 'n premie op die integriteit en waardigheid van ampsdraers en personeel op alle vlakke.

Agri SA lewer 'n wye spektrum advies en dienste aan sy lede en bewerkstellig so toegevoegde waarde vir produsente

   Terugb.gif (1527 bytes)