Korporatiewe skakeling      Terugb.gif (1527 bytes)

Agri SA hou 'n netwerk van verhoudinge in stand, bevorder begrip en insig by belangstellendes en vestig vennootskappe wanneer dit as bevordelik vir die toekoms van sy lede geag word. Die afdeling Korporatiewe Skakeldienste help om dié verhoudinge in stand te hou, uit te bou en te bevorder. Die volgende aksies is gerig om interne en eksterne verhoudinge te bevorder:

Terugb.gif (1527 bytes)