Infrastruktuur en Plaaslike Regering     Terugb.gif (1527 bytes)

Die belang van 'n toereikende fisiese infrastruktuur vir ekonomiese en landelike ontwikkeling en mededingende landbouproduksie is vanselfsprekend.

Deurlopende skakeling met spesifiek ook plaaslike owerhede oor die volgende beleids- en operasionele aangeleenthede is voorbeelde van aspekte waarmee gehandel word:

Terugb.gif (1527 bytes)